Die eerste 75 eksemplare is genommer en verskyn in luukseband. Hierdie is eksemplaar nommer 2.
'n Verdere inskripsie op voorste eindbladsy lees: Aa dr Tjaart van der Walt, voorsitter van Sanlam. Oorhandig deur H A Sloet, Voorsitter van die FAK 1989.
Taalmonument, Retief, Hildebrand, Arbeidsgenot, Kestell, vrouemonument, De la Rey, Paul Kruer, Burgers, Sabie, Volksrust, Zeerust, Gatsrand, Anglo-Boereoorlog, Heidelberg, Makwassie, Paardekraal....
- Binding Condition: Very good
- Overall Condition: Very good
- Size: 4to (280 x 220 mm)
