Biografie en Geslagsregister van Pieter van der Smit en eggenote Martha Maria (geb. Prinsloo)
'n Skaars publikasie juis oor die skrywer dit self uitgegee het. Geteken en gedateer deur die skrywer op titelblad.
Sagte karton buiteblad, 366 bladsye. 'n Kopie in baie mooi toestand.
Inhoud: Anglo-Boereoorlog. Ontsetting van Ladysmith en Kimberley. Oorgawe van Pretoria - Prisonier. Angola, Humpata. Que. Caconda. Bihe. Vestiging te Mombola. Dorslandtrek. Angola na Suidwes-Afrika.
Genealogie. Genealogy.
- Binding Condition: Very good
- Overall Condition: Very good
- Size: 14 x 20 cm
