Die ontwikkeling van die vuurwapen in Suider-Afrika.
"Die Boer se roer tot vandag, deur die twee vooraanstaande geweerskrywers prof. Felix Lategan en dr. Lucas Potgieter, is 'n volledig hersiene en bygewerkte uitgawe van Die Boer se roer. Dié baanbrekerswerk in Afrikaans oor ou en moderne vuurwapens in Suider-Afrika tot aan die einde van die 19de eeu, het in 1974 verskyn en is gou uitverkoop. … Die Boer se roer tot vandag, met 103 kleur- en 208 swart-wit-foto's en illustrasies, is 'n boek wat die leser wil laat deel in die romantiese én opwindende wêreld van die vuurwapen deur die eeue tot vandag."
- Binding Condition: Very good
- Overall Condition: Very good
