Publisher's red cloth binding with embossed gilt titles on front panel and spine. Pictorial dust jacket with original wrap-around band for the 70 year commemoration of the Kruger National Park.
168pp. Illustrated with numerous vintage photographs of the animals and camp sites in the Kruger. Text in Afrikaans.
Book and dust jacket in near fine condition.
'Mnr. "Lappies" Labuschagne is dié wildkenner in die land van wildliefhebbers. Nêrens ter wêreld is daar so baie mense wat so gereeld die ongerepte natuur van die Wildtuine opsoek nie. Dis vir hulle moontlik gemaak deur die Nasionale Parkeraad, waarvan mnr. Labuschagne die adjunk-direkteur en die oorspronklike voorligter is.
Hier in die Sewentigjarige Verjaardagboek van die Krugerwildtuin is mnr. Labuschagne aan die woord op sy mees onderhoudende manier met 'n verhaal wat elke wildliefhebber sal aangryp.
Vir die eerste keer is 'n handboek tot beskikking van die publiek wat alles vertel van die verskillende wildtuine van Suid-Afrika en alles wat daarin voorkom. Die rol wat die mens speel by die behoud can ons Paradys en sy genot in die besoek daaraan word in perspektief gestel. Dit is die werk van die man wat internasionaal bekend is vir sy kennis en sy prestasies in belang van ons ongeëwenaarde wildlewe.' - editor's note
- Jacket Condition: Near Fine
- Binding Condition: Near Fine
- Overall Condition: Near Fine
- Size: Large 4to. (31,5 x 24,5cm)
