1. DIE MOORD OP HESJE VAN DER MERWE
1984 eerste uitgawe deur Die Hantam Huis, Calvinia. Kramgebind, sagteband met 50 bladsye in goeie toestand.
2. DIE DOOD VAN 'n ENGELSMAN
Die Cox-moorde van 1856 en die vroee jare van die Oranje-Vrystaat.
1982 eerste uitgawe hardeband met 113 bladsye in goeie toestand. Die stofjas het rakverweer rondom sye.
Uitgegee deur Human & Rousseau.
