'n Oud-biblioteek kopie met die gewone ink stempels en uitleenkaarte. 'n Inskripsie voorin deur die skrywer: Aan, Die Volks Hoerskool, Heidelberg, van Die Skrywer.
Groen linneband borde met 214 bladsye. Die linneband het insek bytmerke op, die inhoud egter is skoon, helder en netjies.
Vestingwerke, Garnisoen, Burgery, verowering van die Kaap 1795, vedediging teen die Kaapse Hottentotte, Kommandostelsel.
- Overall Condition: Good
- Size: 8vo (21.5 x 14 cm)
- Sold By: Mantis Books
- Contact Person: Charl Yates
- Country: South Africa
- Email: [email protected]
- Telephone: 0833219905
- Preferred Payment Methods: EFT & Paypal
- Trade Associations: AA Approved

Similar lots in the current auction View all
Click on an item to view more details and to bid.