192 bladsye, verskeie swart en wit illustrasies, herbind in vol bruin leer met die rooi inleg blok voorop met titel. Hier en daar 'n merkie intern en een skeur teen 'n bladsy rant is met kleeflint herstel. Nou 'n mooi kopie.
Van Suurfontein na Grondneus. Die Land en sy Bewoners. Eerste Afrikaners in Suidwes-Afrika. Toestande onder die Trekkers. Die Bondelswart- Opstand. Herero=Opstand. Witbooi-Opstand.Moord op Steyn en Fourie. Die Aanval en Geveg op Kub. Vrede.
- Binding Condition: Very good
- Overall Condition: Good
- Size: 14 x 19 cm