Van hierdie boek is 100 eksemplare op handgemaakte papier gedruk, in leer gebind en genommer. Hierdie eksemplaar is genommer 13.
'n Kopie in besondere mooi toestand.
A first edition in full leather of the legendary SA poet's third and final book of poetry. Published a year after her death by suicide in 1965.
- Binding Condition: Very good
- Overall Condition: Very good
- Size: 15 x 23 cm
