'n Volledige stel hardebande met stofjasse nuut en ongelees.
1. Patrisiers & Prinse - Die Europese samelewing en die stigting van 'n kolonie aan die Kaap, 1619-1715.
2. Handelsryk in die Ooste. Die wereld van die VOC, 1619-1688.
3. Kolonie aan die Kaap. Jan van Ribeeck en die vestiging van die eerste blankes, 1652 - 1662.
4. Burgers en amptenare. Die vroee ontwikkeling van die kolonie aan die Kaap 1662-1679.
5. Here en Boere. Die kolonie aan die Kaap onder die Van der Stels, 1679-1712.
6. Twee Kaapse lewens. Henricus & Aletta Beck en die samelewing van hul tyd, 1702-1755
7. Hoogty. Die opbloei van 'n koloniale kultuur aan die Kaap 1751- 1779.
8. Swanesang. Die einde van die Kompanjiestyd aan die Kaap, 1771-1795.