Die stel van ses boeke volledig. Almal nuut en ongelees.
1. Imperiale Somer - Suid-Afrika tussen Oorlog en Unie 1902 tot 1910. Bladsye 575
2. Rekonstruksie - Die naoorlogsjare in Suid-Afrika 1902 tot 1905 net na die Anglo-Boereoorlog. 320 bladsye.
3. Babilon - Johannesburg in die koloniale tydperk 1902 tot 1910. Bladsye 312.
4. Herlewing - Transvaal en die grensgebiede na die oorlogsjare 1902 tot 1910. Bladsye 315.
5. Moederstad - Die Kaap in die naoorlogsjare. 307 bladsye.
6. Nuwe Begin. Die Oranjerivierkolonie en Natal. 284 bladsye.
- Jacket Condition: Fine
- Binding Condition: Fine
- Overall Condition: Fine