NAAMLIJS van die 544 Vrouwe en Kinders, oorlede in die Konsentrasie Kamp van Nijlstroom, Waterberg, Transvaal. Van 16 Mei 1901 tot 21 Maart 1902 gedurende die oorlog van 1899-1902.
Met Program van Dingaansfeesverrigtinge op 15 en 16 Desember 1917.
Uitgegee bij die geleentheid van die plegtige onthulling van die Gedenkteken op die Markplein te Nijlstroom, Waterberg, ter nagedagtenis van ons dierbare slagoffers.
A program of 22 pages, without the front and rear cover. Now housed in a new skivertex hard cover for safe protection. A short history of the Waterberg Concentration Camp during the Anglo-Boer War. Then a list of 13 pages of those who died in this camp. Followed by the program detail of the Dingaan Festival. Then songs sung by the choir. The last page details the Committee and Churches who organised the event.
Bladsy 2 het gedigte deur Jan F.E. Celliers en Totius. Verder 'n geskiedenis van Die Waterbergse Konsentrasie Kamp. Dan 'n lys van 13 bladsye lank van persone wat oorlede is in die Konsentrasie Kamp te Nylstroom.
- Overall Condition: Good
- Size: 20 x 26 cm
