1928 eerste uitgawe uitgegee deur Nasionale Pers te Kaapstad, Stellenbosch en Bloemfontein. Naam van vorige eienaar op voorste blanko teenbladsy. 100 bladsye. In baie mooi toestand. Die binding is ferm en die bladsye intern baie skoon. Die skaars stofjas het merke en effe papierverlies.
- Jacket Condition: Fair
- Binding Condition: Very good
- Overall Condition: Very good
- Size: 14 x 19 cm