Semi-harde blou omslag, 303 bladsye. Naam in ink voorin. 'n Kopie in goeie toestand.
'n Vroee reisjoernaal na Argentina.
Volgens De Goede Hoop, Augustus 1919, is Dómine die skuilnaam van A.J. Jacobs. Hy het oor Madeira 'n reis gemaak na Buenos-Aires en vandaar na die Boere-kolonie in Argentinië om vir die geestelike belange van die uitgewekenes te sorg.
(https://www.dbnl.org/tekst/scho120pros02_01/scho120pros02_01_0114.php)
- Binding Condition: Goed
- Overall Condition: Goed
- Size: 8vo (220 x 140 mm)

 
                                                            