Antiquarian Auctions

Auction #120 starts in

Smit, (Theunis)

SPOOR VAN DIE HEUNINGBY

Published: Theunis Smit, Centurion, 2025

Edition: Second

Reserve: $70

Approximately:

Estimate: $95

Bidding opens: 16 Jan 16:30 GMT

Bidding closes: 23 Jan 16:30 GMT

Lot 297 preview

Add to Watchlist

This book was published 2012 privately by the author in a very limited edition. This copy is the second edition.

'n A4 grootte hardeband uitgegee deur skrywer 2012, sonder ISBN nommer. 'n Besondere inhoud wat die tydperk vanaf Julie 1967 tot Maart 1990 in die eertydse Suidwes-Afrika dek, waarin die skrywer in diens van die S.A Polisie en die S.W.A Polisie was. Die skrywer poog om alle infiltrasies deur PLAN vanuit OVAMBO na die blanke gebied, suid van die Rooilyn so volledig moontlik te boekstaaf. Hy dek die hele tydperk van die bestaan van SWAPO sedert sy stigting in 1959 tot en met die onafhanklikheid op 21 Maart 1990.

Meeste van die foto's binne is nog in geen ander grensoorlogboek gebubliseer nie. 393 bladsye. Twee dvd's word ook ingesluit met inhoud: ontstaan van Koevoet, Eugene de Kock, Arendsnes Okavango, Okave basis Oshakati, ondervraging van gevangene, parade Oluno opleidingsbasis, besoek SWAPOL, Swapo en Koevoet, vernietiging van terroriste wapens en meer.

  • Binding Condition: Fine
  • Overall Condition: Fine
  • Size: 21 x 30 cm


You might also like

© 2025 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.