Antiquarian Auctions

Auction #129 begins on 26 Feb 2026

Maree, (A.J.)

VAN BILMIRICH NA BREERIVIER: Die Lategan-Familie 1735-2006

Published: Bergsig-Landgoed, Breerivier, 2009

Edition: First Edition

Reserve: $85

Approximately:

Estimate: $100

Bidding opens: 26 Feb 16:30 GMT

Bidding closes: 5 Mar 16:30 GMT

Ships from: South Africa

Lot 193 preview

Add to Watchlist

Van Billmerich na Breerivier: Die Lategan-Familie 1735-2006

A4 grootte boek in volleer gebind. 286 bladsye. Kaart agterin met ruimtelike verspreiding van Lategan-familielede, illustrasielys van 112, 'n opsommende register van plase in Wagenmakersvallei, Bainskloof en Breerivier in Lategan besit, bronnelys.

'n Pragtige boek privaat uitgegee in baie beperkte hoeveelheid. Boek is nuut en ongelees.

Een Goede Boer - Johann Hermann Lategan 1711- 1786. Stamvader van die Suid-Afrikaanse Lategan-familie. Grepe uit sy lewe.

Sy voorvaders, agtergrond, reis na, aankoms en eerste jare aan 'Cabo de Goede Hoop'

Hierdie tweede boek is uitgegee 2012, drie jaar na die eerste ene hierbo vermeld. In kunsleer met 101 bladsye. Boek is nuut en ongelees.

  • Binding Condition: Fine
  • Overall Condition: Fine
  • Size: 22 cm x 30 cm


You might also like

© 2026 Paul Mills trading as AntiquarianAuctions.com. All rights reserved. Use of this website is regulated by our website Terms of Use and Privacy Policy.