Die skaars eerste uitgawe hardeband met 362 bladsye. Sewe oopvoukaarte in die agterste koevert. 'n Kopie in baie mooi toestand.
Sowat 2300 Voortrekker-gesinshoofde en hul eggenotes word behandel. Elke persoon word genealogies geidentifiseer en indien die bronne beskikbaar is, word die volgende by elkeen verstrek:
Doop- en geboortedatum
Naam van troudatum, eggenote ens.
Woonplek in die Kaapkolonie
Vertrekdatum
Trekgeselskap
Waarheen die persoon verhuis het
Sy verdere bewegings
- Binding Condition: Very good
- Overall Condition: Very good
- Size: 18 x 24 cm