Hierdie uitgawe is tot 500 eksemplare beperk. Die eerste 50 eksemplare is genommer. Hierdie is nommer 37. Geteken deur die skrywer.
Glans buitebladsye, 480 bladsye. Hierdie kopie is in mooi toestand.
- Binding Condition: Very good
- Overall Condition: Good
- Size: 15 x 21 cm
