Die Meul teen die hang is die drie-en-twintigjarige Brink se debuutwerk.
Ligte bruin harde buiteblad, die titel voorop en teen die rugkant. Naam van 'n vorige eienaar op die eerste voorste blanko eindbladsy.
Geteken deur Brink op die titelbladsy. 80 bladsye.
Boek is stewig gebind. Skoon intern en sondere verdere ink of aantekeninge. Slegs effe rakverweer merke teen die rugkant se sye.
'n Voubiljet advertensie binne die boek as los insetsel met biografiese inligting van die jong Andre Brink.
- Binding Condition: Very good
- Overall Condition: Good
- Size: 12 x 19 cm
