Debatte van die Parlement van die Unie van Suid-Afrika tydens die Tweede Wêreldoorlog (1940-45). Teks in Afrikaans.
Stel van 14 Volumes, vanaf Volume 41, Vyfde Sitting, Agtste Parlement (24 August - 14 September 1940) tot Volume 54, Tweede Sitting van die Negende Parlement (20 Januarie - 12 Junie 1945).
- Binding Condition: Good
- Overall Condition: Good
- Size: 180x245mm
